www.ninabooks.com   
  HOME » PRODUCTS » BOOKS - ENG & AFR » Fiksie » 9780624044383 MY ACCOUNT  |  CART CONTENTS  |  CHECKOUT   
SEARCH
 

PRODUCT CATEGORIES
BOOKS - ENG & AFR->
  Animal - Insects & Reptiles
  Animal - Pet Care
  Animal - Wildlife/Ocean
  Art / Design / Photography
  Astronomy
  Biographies
  Business
  Children - Educational
  Children - Fiction
  Children - Spiritual
  Children Non-Fiction
  Christian
  Contemporary
  Cooking
  Crafts
  Eastern Philosophy
  Fiction
  Fiction: Classics/Poetry
  Fiction: Fantasy Sci Fi
  Fiction: Teenager
  Fiksie
  Garderning & Trees
  Gift Books
  Healing - Alternative
  Health
  History
  Hobbies & Sport
  Humour
  Kinders - Fiksie
  Kinders - Opvoedkundig
  Miscellaneous
  Miscellaneous
  Music
  Mystery, Conspiracy & Crime
  Parenting
  Politics
  Psychology
  References/Dictionaries
  Science
  Self-help
  Spiritual
  Spiritual: Angels / Fairies
  Spiritual: Animal
  Travel / Outdoors
  Writing / Skryfkuns
BOOKS - FRENCH->
BOOKS - GERMAN->
BOOKS - ITALIAN
BOOKS - RUSSIAN
BOOKS - SPANISH
BOOKMARKS
CALENDARS
CARD DECKS
CD's & DVD's
CD's & DVD's German
FLAGS
MOUSE PADS
POSTERS
Toys / Sticker books
Victorian Garden Skincare->
REVIEWS
Write a review on this book/item
CURRENCIES
INFORMATION
Shipping & Returns
Privacy Notice
Conditions of Use
Contact Us
'n Huis vir Nadia
[9780624044383]
R139.13

Toe sy in standerd vier was en Kella in standerd drie, is hulle vir die eerste keer op verskillende treine gesit - sy na die kinderhuis in die Vrystaat en Kella na n plek vir seuns in die Oos-Kaap. Daardie dag het sy gesweer - sy sal gou grootword sodat sy vir hulle n huis kan koop en hulle nooit weer met die trein hoef weggestuur te word nie. Maar dit het Kella nie getroos nie. Hulle moes hom later in die trein tel en sy hande van die reling losmaak. Sy geskree en geskop het mense laat stilstaan om te kyk. "Shame," het n vrou gese. "Sy naam is nie Shame nie, sy naam is Kella," het sy gesnip en bygevoeg: "Ek weet, want hys my boetie." Nadia Hamman, weggooikind wat deur die Welsynsmense grootgemaak moes word, het daardie dag n besluit geneem waarby sy deur al die jare daarna sou bly - om vir haar en haar broer n plekkie in die lewe te vind, n veilige hawe. Maar wat maak n mens as die persoon rondom wie jy jou lewe opgebou het, die dag te veel van jou vra - soveel dat jy begin twyfel of jy enigiets vir hom beteken? In haar wanhoop kan Nadia haar nie eens tot Rex de Waal wend nie, al se Rex ook dat hy vir haar omgee. Want ryk Rex de Waal, die hubaarste vrygesel in die distrik, kom uit n vooraanstaande familie. En die lewe het Nadia al geleer dat mense se houding teenoor haar soos handomkeer verander sodra hulle die ware feite van haar lewe hoor.

by Dalene Matthee

Softcover, 191 pages, 2007

Reviews
SHOPPING CART
0 items
Author Info
Other products
Notifications
Notify me of updates to 'n Huis vir Nadia
Tell A Friend
 
Tell someone you know about this product.

Copyright © 2010 www.ninabooks.com
Powered by osCommerce

namibs first